• Boenat die Tandmuis

    image Boenat die Tandmuis woon saam met sy gesin in 'n klein gaatjie onder in Jannie en sy ouers se huis. Boenat se vrou Sarie wil hê hy moet 'n nuwe muishuis bou omdat hulle huis te klein geword het nadat Baba muis gebore is.

    Boenat wil die Perfekte nuwe muishuis vir sy vroutjie Sarie bou...



  • Peanut die Yorkie

    image Deel 'n dag in die lewe van hierdie spesiale klein Yorkshire Terriër. Peanut ontmoet 'n ongeskikte vreemdeling en moet help om die vrede te bewaar wanneer hierdie vreemdeling vir Neef Langneus beledig. Oom Terry se hardhorendheid sorg vir baie pret en plesier ....



  • Verspotte Muise en Rotte

    image Drie kort stories bestaande uit Jan die blinde muis, Die huismuis en Die rotte op die Dak. In die eerste storie dink Jan die blinde muis terug aan sy jong dae, die tweede storie handel oor 'n Huismuis wat te veel waarde aan sy besittings heg en die derde storie vertel van Ma Rot wat gedurig wil trek.

  • Brompie Borrel

    imageBrompie Borrel wil gaan swem.

    In hierdie boek word sommige woorde met tekeninge vervang, wat by die kleuter die gevoel skep dat hy self kan lees.

betree die wonderlike wêreld van eboek Druk E-pos

Die eboek webwerf se hoofdoel is die bevordering van veral Afrikaanse kinderboeke. Die eboek webwerf wil graag help om leesgewoontes en 'n liefde vir boeke aan te wakker by die jeug, veral by voorskoolse en laerskool kinders.

Die webwerf bied ook aan skrywers en aspirant skrywers, die geleentheid om hul boeke te publiseer, mits die boeke Christelike norme en waardes weërspieël.

Die kwaliteit van die inhoud van die boek is dieselfde as enige gedrukte boek, so waarom nog sukkel met tradisionele boeke wat so gou verslete raak en dan vervang moet word?

Kuier gerus vir 'n wyle hier op eboek en kyk na die elektroniese boeke wat tans beskikbaar is. Hierdie webwerf het baie onlangs begin maar sal binnekort veel meer boeke beskikbaar stel, wat elektronies deurgeblaai en geniet kan word.

Vind meer uit...
 

Kategorieë eboek.co.za

eboek bring jou as besoeker eboeke in drie kategorieë waaruit jy kan kies.

  • imageKinderboeke
    Die geheim, volgens kundiges, wat sal lei tot optimale taalontwikkeling by kinders?
    Lees dieselfde stories oor en oor!

  • imageTienerboeke
    Wie nie lees nie kan nie leer nie!
    Wie nie leer nie kan nie spel nie!

  • imageVolwasse Boeke
    Verstandige en slim mense het 'n voorliefde vir leesstof!

eboek Navigasie

Koop 'n eboek
Prosedure om 'n boek te koop

Publiseer jou eboek
Hoe om jou eie boek te Publiseer

Kategorieë
Kinderboeke | Tienerboeke | Volwasse Boeke

lees 'n eboek

  • Katagoriee
  • Katagoriee
  • Katagoriee
  • Katagoriee
  • Katagoriee
  • Katagoriee
  • Katagoriee
  • Katagoriee
  • Katagoriee
  • Katagoriee

Wie Kuier

Jesus het gesê: "Maar as iemand in die nag loop, struikel hy, omdat hy nie die lig het nie." - Johannes 11:10

.

.

.